Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Cashanberg is 'n vroeë naam vir Magaliesberg, 'n bergreeks wat van Pretoria in die noorde van Gauteng tot suid van Pilanesberg, in die Noordwesprovinsie, strek. Die bergreeks is ongeveer 120 km lank.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.