Carletonville [boodskap #121407] |
Thu, 29 November 2018 19:50 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Carletonville (moenie verwar met Carltonville nie) is 'n goudmyndorp aan die Wesrand. Gestig omstreeks 1942 en vernoem na Guy Carleton Jones. Word 'n munisipaliteit in 1956, smelt saam met die ouer dorp, Oberholzer. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 102,500 (22,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|