Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Camperdown
Camperdown [boodskap #121397] Thu, 29 November 2018 14:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Camperdown was 'n dorp tussen Durban en Pietermaritzburg, Natal. Vernoem na 'n plaas wat sy naam gekry het van die Britse vlootoorwinning onder admiraal Duncan oor die Nederlanders in 1797. Dit is 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,000 (250 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Campbell, Roy (Ignatius Roy Dunnachie)
Volgende onderwerp: Cane, John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 07:35:57 UTC 2025