Cambridge [boodskap #121388] |
Wed, 28 November 2018 20:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Cambridge is 'n voorstad van Oos-Londen. Dit is gestig as 'n afsonderlike dorp in 1856 en vernoem na Koningin Victoria se seun, die Hertog van Cambridge, opperbevelvoerder van die Britse leër. Dit word 'n afsonderlike munisipaliteit in 1902, maar het in 1942 met Oos-Londen saamgesmelt.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|