Cam and Motor-goudmyn [boodskap #121386] |
Wed, 28 November 2018 06:54 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Cam and Motor-goudmyn is 'n beroemde goudmyn in Zimbabwe (Rhodesiƫ). Dit is bestuur deur 'n maatskappy wat in 1910 gestig is en gerekonstrueer in 1919. Die eiendom, 5 myl oos van Gatooma, was die belangrikste enkele produsent in die destydse kolonie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|