Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die boomvaring (Hemitelia capenses) behoort aan dieselfde familie as die sikadee. Sy rowwe bruin stam is omring deur 'n kroon lang puntige blare. Dit kom voor in kusstreke onder digte struikgewas.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.