| Bismut [boodskap #121194] |
Sa., 24 November 2018 14:16 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bismut is 'n metaal wat naby Lydenburg, Pelgrimsrus, Pretoria, Rooiberg en elders in die Republiek aangetref word. Die belowendste neerslae is in Namakwaland en Namibiƫ (Suidwes-Afrika). Die opbrengs wissel sedert 1919.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|