Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Tennis
Tennis [boodskap #26235] Ma, 13 September 1999 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Is hier iemand wat tennis volg? Ek wonder waar al die jong
Suid-Afrikaanse tennissterre is? Op die "ranking" lys is daar
net een SA speler in die top 50, nommer 37 Wayne Ferreira.
Onder die
vrouens is Amanda Coetzer nommer 7, alhoewel sy nog nooit
n grand slam gewen het nie.

Wonder wat die kinders nou doen vir skoolsport in SA? Golf?

Pat
Re: Tennis [boodskap #64391 is 'n antwoord op boodskap #26235] Sa, 29 Junie 2002 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP Holtzkampf  is tans af-lyn  JP Holtzkampf
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Is dit nie wonderlik nie?

skryf in boodskap news:afkg3v$6e2$1@slb3.atl.mindspring.net...
> Ek kan my oë nie glo nie, ek kyk Wimbledon tennis
> op die USA netwerk, Wayne Ferreira en Tim Henman speel. Tim speel in sy eie
> land, maar die skare juig en skreeu vir Wayne, en dis net Suid-Afrikaanse
> vlae waar jy kyk, daar moet ten minste n paar duisend Suid-Afrikaners wees.
> Dit is nogal magic om dit te sien (nie dat Wayne n kans het om Wimbledon te
> wen nie, maar
> die ondersteuning is ongelooflik).
>
> Pop
Tennis [boodskap #64401 is 'n antwoord op boodskap #26235] So, 30 Junie 2002 02:28 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: yahoo.com

Ek kan my oë nie glo nie, ek kyk Wimbledon tennis
op die USA netwerk, Wayne Ferreira en Tim Henman speel. Tim speel in sy eie
land, maar die skare juig en skreeu vir Wayne, en dis net Suid-Afrikaanse
vlae waar jy kyk, daar moet ten minste 'n paar duisend Suid-Afrikaners wees.
Dit is nogal magic om dit te sien (nie dat Wayne n kans het om Wimbledon te
wen nie, maar die ondersteuning is ongelooflik).

Pop
Vorige onderwerp: sokker, rugby en klas
Volgende onderwerp: knock knock
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:38:57 MGT 2024