Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #817] |
Thu, 19 June 2003 02:41 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcqje8$jum$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sit en luister nou na iets rustigs...U2, Top gun se "soundtrack", en
> Bach, Beethoven..en so aan.
>
> Dit werk so: 'n planter het 'n ronde "disk" of "opener" wat 'n vlak tipe van
> slootjie in die grond maak. dan kom die planteendheid agterna en laat van
> die saad in die voorafegemaakte "slootjie" Dan kom daar weer krappers
> agterna wat die saad toekrap. Die doel van die drukwielle is om die grond
> wat die krappers oor die daad gegooi het weer vas te trap.
>
Plant julle meesal koring, of mielies ook?
Lorinda
|
|
|
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #853 is 'n antwoord op boodskap #817] |
Fri, 20 June 2003 02:08 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mielies, sonneblom, sorgum (mens mag mos nie meer praat van kafferkoring
nie) koring, boontjies, aspersies, aardtappels. dis wat alles in hierdie
streek verbou word
"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef121c4_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcqje8$jum$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Ek sit en luister nou na iets rustigs...U2, Top gun se "soundtrack", en
| > Bach, Beethoven..en so aan.
| >
| > Dit werk so: 'n planter het 'n ronde "disk" of "opener" wat 'n vlak tipe van
| > slootjie in die grond maak. dan kom die planteendheid agterna en laat van
| > die saad in die voorafegemaakte "slootjie" Dan kom daar weer krappers
| > agterna wat die saad toekrap. Die doel van die drukwielle is om die grond
| > wat die krappers oor die daad gegooi het weer vas te trap.
| >
| Plant julle meesal koring, of mielies ook?
|
| Lorinda
|
|
|