Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arthur-Meer
Arthur-Meer [boodskap #121001] |
Tue, 13 November 2018 09:34 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Arthur-Meer (Lake Arthur-dam) is 'n groot besproeiingsdam in die Tarkarivier 18 myl besuide Cradock, Kaapland. Vernoem na prins Arthur van Connaught, goewerneur-generaal van die Unie. Bouwerk het in 1921 onder sy bewind begin. Die damwal is 1,640 voet lank en 107 voet bokant die rivierbedding (124 voet bokant die fondamente). Hierdie dam was baie toegeslik, maar 'n dam is by Kommandodrif gebou om die probleem uit te skakel.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 05:00:25 UTC 2025
|