Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amersfoort is 'n dorpie in distrik Wakkerstroom in Oos-Transvaal. Vernoem na plek in Holland. Gestig in 1867. Mielie- en wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,621 (1,035 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.