Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amatikulu
Amatikulu [boodskap #120968] |
Sun, 11 November 2018 16:11 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amatikulu is 'n dorp naby Mtunzini in Natal. 'n Suikerfabrieksentrum.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: ongeveer 1,508 (190 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 21:27:17 UTC 2025
|