Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albuquerque, kaptein Mousinho d'
Albuquerque, kaptein Mousinho d' [boodskap #120938] |
Sun, 11 November 2018 07:14 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaptein Mousinho d' Albuquerque was 'n Portugese soldaat. Held van beroemde opmars in 1895 toe 50 man van die Languene-kamp aan die Limpopo deur die wildste deel van Mosambiek opgeruk het na die vesting van Gungunhana.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 21:24:07 UTC 2025
|