Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom: Tussen...
Idioom: Tussen... [boodskap #8404] Do, 06 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Stefan Harms  is tans af-lyn  Stefan Harms
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Tussen die hand en die mond, val die pap op die grond

Verduideliking: dinge draai nie altyd so uit as wat beplan is nie.

Voorbeeld: Ek wil graag 'n elektroniese idioompers op die been bring,
maar tussen die hand en die mond, val die pap op die grond.
--
Stefan...@mbnet.mb.ca
Re: Idioom: Tussen... [boodskap #8503 is 'n antwoord op boodskap #8404] Di, 11 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Stefan Harms wrote:
>
> Tussen die hand en die mond, val die pap op die grond
>

Moet dit nie "van die hand na die mond ... " lees nie?

--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
j...@its.uct.ac.za
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
_________________________________
Snoepie oor sy inkleurboek:
"Ek maak altyd die lug blou"
Re: Idioom: Tussen... [boodskap #8517 is 'n antwoord op boodskap #8404] Wo, 12 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stefan Harms  is tans af-lyn  Stefan Harms
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , JF Dullaart wrote:

> Stefan Harms wrote:
>>
>> Tussen die hand en die mond, val die pap op die grond
>>
>
> Moet dit nie "van die hand na die mond ... " lees nie?
>
> --
> _________________________________
> Franz Dullaart (021) 650 3053
> j...@its.uct.ac.za
> http://www-jfd.its.uct.ac.za/

Miskien ja. Dalk kan iemand dit bevestig. Hoe bepaal ons die "regte" of
"mees algemene" idioom?

Dan is daar natuurlik: Om van die hand in die mond te lewe.
Die boonste ledemaat blyk deel van menige idiome te wees.

groete
--
Stefan...@mbnet.mb.ca
Re: Idioom: Tussen... [boodskap #8584 is 'n antwoord op boodskap #8404] Di, 18 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais[2]  is tans af-lyn  Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Stefan Harms (Stefan...@mbnet.mb.ca) wrote:
: In article , JF Dullaart wrote:

: > Stefan Harms wrote:
: > >
: > > Tussen die hand en die mond, val die pap op die grond
: > >
: >
: > Moet dit nie "van die hand na die mond ... " lees nie?
: >
: > --
: > _________________________________
: > Franz Dullaart (021) 650 3053
: > j...@its.uct.ac.za
: > http://www-jfd.its.uct.ac.za/

: Miskien ja. Dalk kan iemand dit bevestig. Hoe bepaal ons die "regte" of
: "mees algemene" idioom?

Weet nie, maar ek ondhou dit ook as van die hand na die mond... :)
Re: Idioom: Tussen... [boodskap #8665 is 'n antwoord op boodskap #8404] Wo, 26 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Etienne Marais (eti...@jupiter.up.ac.za) wrote:
: Stefan Harms (Stefan...@mbnet.mb.ca) wrote:
: : In article , JF Dullaart wrote:

: : > Stefan Harms wrote:
: : > >
: : > > Tussen die hand en die mond, val die pap op die grond
: : > >
: : >
: : > Moet dit nie "van die hand na die mond ... " lees nie?
: : >
: : > --

[knip]

: : Miskien ja. Dalk kan iemand dit bevestig. Hoe bepaal ons die "regte" of
: : "mees algemene" idioom?

: Weet nie, maar ek ondhou dit ook as van die hand na die mond... :)

Bosman, vdM & Hiemstra erken beide, maar ek het dit geleer as 'van die hand
na die mond...'
Re: Idioom: Tussen... [boodskap #8683 is 'n antwoord op boodskap #8404] Sa, 01 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskap
Stefan Harms  is tans af-lyn  Stefan Harms
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , van...@ilink.nis.za (Teunis
vanRee) wrote:

> Etienne Marais (eti...@jupiter.up.ac.za) wrote:
> : Stefan Harms (Stefan...@mbnet.mb.ca) wrote:
> : : In article , JF Dullaart wrote:
>
> : : > Stefan Harms wrote:
> : : > >
> : : > > Tussen die hand en die mond, val die pap op die grond
> : : > >
> : : >
> : : > Moet dit nie "van die hand na die mond ... " lees nie?
> : : >
> : : > --
>
> [knip]
>
> : : Miskien ja. Dalk kan iemand dit bevestig. Hoe bepaal ons die "regte" of
> : : "mees algemene" idioom?
>
> : Weet nie, maar ek ondhou dit ook as van die hand na die mond... :)
>
> Bosman, vdM & Hiemstra erken beide, maar ek het dit geleer as 'van die hand
> na die mond...'

Ek slaak 'n sug van verligting, want ek het al gedink ek is heeltemaal die
kluts kwyt en die enigste een wat die "van" 'n "tussen" gemaak het.

Dankie vir die opheldering.

So tussen hakkies, daardie boek van jou kan dalks nog ander interessante
idiome oplewer, hoe lyk dit?
--
Stefan...@mbnet.mb.ca
Vorige onderwerp: Idioom: SPYKER
Volgende onderwerp: Taalkundige vraag: Idiome, Vergelykings, Metafore, Sêgoed ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:05:12 MGT 2024