Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Flytrap
Flytrap [boodskap #106324] Do, 06 Oktober 2005 12:35 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ons het vir Andrew Walker van die Aussies - Cafe Bek genoem want sy bek was
ook so oop soos 'n cafe as hy speel....Ag al ons WP weet hy is die
"Incredible ScHulk"

"Suidwester" skryf in boodskap news:ZqWdnfe_5bDxidjenZ2dnUVZ_sqdnZ2d@is.co.za...
> Hier by ons vertel die manne dat Schalk Burger nou die bynaam 'Flytrap'
> dra, glo oor sy bek so oophang as hy speel.....uh, ons is nie WP
> ondersteuners nie!
>
Flytrap [boodskap #106328 is 'n antwoord op boodskap #106324] Do, 06 Oktober 2005 13:11 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons vertel die manne dat Schalk Burger nou die bynaam 'Flytrap' dra,
glo oor sy bek so oophang as hy speel.....uh, ons is nie WP ondersteuners
nie!
Vorige onderwerp: Rugby?
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:25:12 MGT 2024