Flytrap [boodskap #106324] |
Do, 06 Oktober 2005 12:35 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons het vir Andrew Walker van die Aussies - Cafe Bek genoem want sy bek was
ook so oop soos 'n cafe as hy speel....Ag al ons WP weet hy is die
"Incredible ScHulk"
"Suidwester" skryf in boodskap news:ZqWdnfe_5bDxidjenZ2dnUVZ_sqdnZ2d@is.co.za...
> Hier by ons vertel die manne dat Schalk Burger nou die bynaam 'Flytrap'
> dra, glo oor sy bek so oophang as hy speel.....uh, ons is nie WP
> ondersteuners nie!
>
|
|
|
Flytrap [boodskap #106328 is 'n antwoord op boodskap #106324] |
Do, 06 Oktober 2005 13:11 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons vertel die manne dat Schalk Burger nou die bynaam 'Flytrap' dra,
glo oor sy bek so oophang as hy speel.....uh, ons is nie WP ondersteuners
nie!
|
|
|