Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Andries en Linux teenstand
- Andries en Linux teenstand [boodskap #779] Sat, 14 June 2003 08:18
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: May 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" wrote:
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3ee8d645$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> Slegte nuus vir Bill Gates. En nie 'n minuut te gou nie. Druk vir jou
> Linux
>> t-shirts, elke bietjie help.
>
> Het ek jou omgekrap??

NEE!! Ek is baie bly dat Microsoft kompetisie het. Ek dink Linux is
baie goed, en ek hits jou net aan... Bill Gates het allerhande tricks
gebruik om die software besigheid heeltemaal te domineer, en syne was
nooit werklik 'n goeie produk nie.

Lorinda
Vorige onderwerp: Programmeerders onder ons?
Volgende onderwerp: Windows error
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Feb 23 23:57:42 UTC 2025