Sien Julle 'Niks' ook??? [boodskap #8319] |
Sun, 02 February 1997 00:00 |
GJJ Korf
Boodskappe: 9 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Op die Internet Groepe, daar is sommige 'postjies' (of onderwerps)dat 'n
opskrif het, maar het geen woorde of sinne...[al is blank..]
Het julle ook dit (nie) gesien (nie)? Of is net 'my' berekenaar "
jammer"??
Wie maak dit so?
('n vraag aan die afrikaanse 'cyber-skryfers' hier rond...)
|
|
|
Re: Sien Julle 'Niks' ook??? [boodskap #8342 is 'n antwoord op boodskap #8319] |
Mon, 03 February 1997 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
erh...@aol.com says...
>
> Op die Internet Groepe, daar is sommige 'postjies' (of onderwerps)dat 'n
> opskrif het, maar het geen woorde of sinne...[al is blank..]
>
> Het julle ook dit (nie) gesien (nie)? Of is net 'my' berekenaar "
> jammer"??
>
> Wie maak dit so?
>
> ('n vraag aan die afrikaanse 'cyber-skryfers' hier rond...)
Jy merk op (notice, indicate):
"Op die Internetgroepe is daar sommige
pos-items (of onderwerpe) wat 'n opskrif
het, maar geen woorde of sinne daarin nie.
Dit is leeg. Het julle dit ook gesien? Of is net
my rekenaar foutief? Wie maak dit so?"
Praat jy van die Afrikaanse of Engelse nuusgroep?
Daar sien ek nie baie sulke (such) poste wat leeg is nie.
Maar as jy na al die duisende verskillende nuusgroepe
kyk, is daar baie met niks daarbinne nie. Ek dink dis
nuusgroepe wat gestig (created) is, en waarin daar geen
poste is nie, want die poste verdwyn outomaties na soveel
dae. Ek is geen outoriteit op die gebied nie, en kan ook
maar net raai (guess) wat jy bedoel (mean).
Jou Afrikaans is sommer goed. Hoekom leer jy Afrikaans?
Ken jy iemand wat met jou Afrikaans kan praat? Was jy
al ooit in Suid-Afrika?
Gloudina
|
|
|