Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Speltoetser
Speltoetser [boodskap #8195] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Frikkie[2]  is tans af-lyn  Frikkie[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Weet iemand of daar 'n Afrikaanse speltoetser te kry is op die
Internet? Of andersinds - is daar en te koop vir MS Word?
Dankie by voorbaat!
CJ
Re: Speltoetser [boodskap #8226 is 'n antwoord op boodskap #8195] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Jan 1997 05:48:50 GMT, "Dawie" wrote:



Waarvan ek hou in Corel se nuwe Office suite is dat 'n stuk of 20
tale se woordeboeke gegee word.
Afrikaans (een daarvan) kan dan ook gebruik word om "on the fly"
woorde se spelling te check.

As 'n mens begin het om jou eie woordelys op te bou, is dit nogal
OK.
Re: Speltoetser [boodskap #8227 is 'n antwoord op boodskap #8195] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grigori Rasputin  is tans af-lyn  Grigori Rasputin
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Sover ek weet is daar by die PUK werk aan die gang om Afrikaanse
speltoetsers te ontwikkel. Probeer gerus hulle webblad.

Grig

Casper wrote in article
...
> Weet iemand of daar 'n Afrikaanse speltoetser te kry is op die
> Internet? Of andersinds - is daar en te koop vir MS Word?
> Dankie by voorbaat!
> CJ
>
Re: Speltoetser [boodskap #8228 is 'n antwoord op boodskap #8195] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dawie  is tans af-lyn  Dawie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Maak dit sommer een fir Corel WP ook want die een wat ingesluit is, is soos
my spelling 'n
verleentheid vir Afrikaans

DBS

Casper wrote in article
...
> Weet iemand of daar 'n Afrikaanse speltoetser te kry is op die
> Internet? Of andersinds - is daar en te koop vir MS Word?
> Dankie by voorbaat!
> CJ
>
Re: Speltoetser [boodskap #8229 is 'n antwoord op boodskap #8195] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tarzan  is tans af-lyn  Tarzan
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Casper skryf as volg:

Casper wrote in article
...
> Weet iemand of daar 'n Afrikaanse speltoetser te kry is op die
> Internet? Of andersinds - is daar en te koop vir MS Word?
> Dankie by voorbaat!
> CJ
>
Casper

By PU vir CHO het hulle 'n speltoetser ontwikkel. Skakel die volgende
nommer en vra vir die relevante inligting. Tel: 0148 - 2992145

Beste

T
Re: Speltoetser [boodskap #8349 is 'n antwoord op boodskap #8195] Di, 04 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Franco M Janse van Vu  is tans af-lyn  Franco M Janse van Vu
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet daar is een vir MS Word beskikbaar by die winkels, ek het een al in
Tygervallei gesien. Weet iemand dalk van een vir AmiPro/WordPro?
--
Franco M Janse van Vuuren
fran...@icon.co.za
franco.jan...@sanlam.co.za
http://www.icon.co.za/~francovv

Grigori Rasputin wrote in article
...
> Sover ek weet is daar by die PUK werk aan die gang om Afrikaanse
> speltoetsers te ontwikkel. Probeer gerus hulle webblad.
>
> Grig
>
>
> Casper wrote in article
> ...
>> Weet iemand of daar 'n Afrikaanse speltoetser te kry is op die
>> Internet? Of andersinds - is daar en te koop vir MS Word?
>> Dankie by voorbaat!
>> CJ
>>
>
Vorige onderwerp: Wat is "Crushed Ice" in Afr.
Volgende onderwerp: Idioom: SOETKOEK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:47:29 MGT 2024