Re: Vir Herman..in the desolate land [boodskap #8187] |
Mon, 27 January 1997 00:00 |
Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article xfi...@xs4all.nl writes:
> From: xfi...@xs4all.nl
> Subject: Re: Vir Herman..in the desolate land
> Date: Sun, 26 Jan 1997 02:58:17 +0100
> Defoe says that there were a hundred thousand country fellows in his
> time ready to fight to the death against popery, without knowing whether
> popery was a man or a horse.
> William Hazlitt (1778-1830), English essayist. Sketches and Essays, "On
> Prejudice" (1839).
> xfiles
Ek het nogal dieselfde gevind met mense in die buiteland rondom die ding van
"apartheid".
Soos die Deense vroutjie wat my fisies te lyf gegaan het toe sy hoor ek is van
Suid-Afrika.
Kry dit nogal in hierdie ng ook :-)
Groete, Leendert
|
|
|
Re: Vir Herman..in the desolate land [boodskap #8279 is 'n antwoord op boodskap #8187] |
Fri, 31 January 1997 00:00 |
herman[2]
Boodskappe: 8 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
xfi...@xs4all.nl wrote:
> Defoe says that there were a hundred thousand country fellows in his
> time ready to fight to the death against popery, without knowing whether
> popery was a man or a horse.
> William Hazlitt (1778-1830), English essayist. Sketches and Essays, "On
> Prejudice" (1839).
> xfiles
ek sal maar vir die perd veg. soos in 'ou ryperd, ons loop die pad
tesame, dra my op jou lekker ou rug' en al daai.
boereplaasgroete
herman
|
|
|