Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Visrivierstap
Visrivierstap [boodskap #78698] Ma, 02 Junie 2003 20:19 na volgende boodskap
Ouboet  is tans af-lyn  Ouboet
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
> Ragel.
Die tweede dag se stap wat julle so 'n styfheid ondervind het is eerder
die eerste dag se stap ,wat jou heeltyd na onder toe druk. Jy is so liries oor
die Visrivier se stap ,maar jy praat nooit van die sonondergangs en sonopkoms
in die canyon wat so romanties is.Dit is 'n jammerte dat jy en jou stapmaat nie
hierdie jaar die Visrivier kan stap nie.
Re: Visrivierstap [boodskap #78706 is 'n antwoord op boodskap #78698] Di, 03 Junie 2003 04:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
> ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
>> Ragel.
> Die tweede dag se stap wat julle so n styfheid ondervind het is eerder
> die eerste dag se stap ,wat jou heeltyd na onder toe druk. Jy is so liries oor
> die Visrivier se stap ,maar jy praat nooit van die sonondergangs en sonopkoms
> in die canyon wat so romanties is.Dit is n jammerte dat jy en jou stapmaat nie
> hierdie jaar die Visrivier kan stap nie.

Ragel: Ouboet, vir ons was dit die tweede dag. Ons het die eerste
dag eers na 12 uur die middag begin afstap. En dit het n verskil
gemaak aan hoe ver ons die dag gevorder het.

Maar ek kan jou iets vertel van volmaan terwyl ons gestap het en snags
onder die sterre geslaap het. Die maan het so vol geskyn dat ek
aanmekaar lus was om die " lig" af te sit. Ek kon selfs my Bybel
lees in die maan se lig!

En jy is reg. Dit is jammer oor my stapmaat.
:-)
Re: Visrivierstap [boodskap #78824 is 'n antwoord op boodskap #78706] Wo, 04 Junie 2003 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ouboet  is tans af-lyn  Ouboet
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ouboet: Ragel ,almal kan nie die Visrivier stap by volle maan nie. Dus
is die sonopkoms en ondergangs vir my n ervaring so ook vir die
bekende stapper JAYNEE
LEVY "experiencing magnificent sunrises and sunsets" in die Canyon.
Re: Visrivierstap [boodskap #78849 is 'n antwoord op boodskap #78824] Do, 05 Junie 2003 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
> Ouboet: Ragel ,almal kan nie die Visrivier stap by volle maan nie. Dus
> is die sonopkoms en ondergangs vir my 'n ervaring so ook vir die
> bekende stapper JAYNEE
> LEVY "experiencing magnificent sunrises and sunsets" in die Canyon.

Rachel: Hy het seker dan nie 'n volmaan op sy ervarings beleef nie want
anders sou sy boek 'n ander titel gehad het! :-)
Re: Visrivierstap [boodskap #78888 is 'n antwoord op boodskap #78849] Vr, 06 Junie 2003 17:56 Na vorige boodskap
Ouboet  is tans af-lyn  Ouboet
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) skryf in boodskap news:...
> ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
>> Ouboet: Ragel ,almal kan nie die Visrivier stap by volle maan nie. Dus
>> is die sonopkoms en ondergangs vir my n ervaring so ook vir die
>> bekende stapper JAYNEE
>> LEVY "experiencing magnificent sunrises and sunsets" in die Canyon.
>
> Rachel: Hy het seker dan nie n volmaan op sy ervarings beleef nie want
> anders sou sy boek n ander titel gehad het! :-)
Ouboet: Jaynee se boek se naam is Trailing &Mountaineering in S.A.en
dek alle staproetes in S.A.******/
Vorige onderwerp: Everest - 50 jaar
Volgende onderwerp: My naweek...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:25:58 MGT 2024