Driepootpot [boodskap #8103] |
Wed, 22 January 1997 00:00 |
f...
Boodskappe: 18 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Daar is al baie geskryf en diep gedink oor potjiekos. Maar weet iemand dalk
waar die driepootpot vandaan kom?
Het die wittes dit by die inheemse stamme raakgeloop of is dit 'n Europese
erfenis?
Christo
|
|
|
Re: Driepootpot [boodskap #8123 is 'n antwoord op boodskap #8103] |
Thu, 23 January 1997 00:00 |
Antiochus
Boodskappe: 5 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
potte en panne is daar ook in europa. en ek moet ook nog met iemand 'n
potjie loop.
groete uit europa,
clement j w zeitlhofer-adderton, wenen, oostenryk
f...@ccnet.up.ac.za schrieb im Beitrag ...
> Daar is al baie geskryf en diep gedink oor potjiekos. Maar weet iemand dalk
> waar die driepootpot vandaan kom?
> Het die wittes dit by die inheemse stamme raakgeloop of is dit 'n Europese
> erfenis?
>
> Christo
>
|
|
|