Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kultuur Kosse
Kultuur Kosse [boodskap #8043] Di, 14 Januarie 1997 00:00
Aussies  is tans af-lyn  Aussies
Boodskappe: 40
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek het 'n boek van Dine van Zyl ontdek: "Afval en Afvalligheidjies",
daar skryf sy van "n Pofadder"
"Jy vat die vetderm en dop dit om dat die binnekant buite is. Dan krap
jy hom mooi skoon en dop dit terug. Dan vat jy jou lewer en wat jy
ookal wil van jou harslag, en jy stop dit binne-in die vetderm. Met so
'n bietjie worcestersous en sout by. Dan braai jy dit op die
kole....!"

Sy het honderde Afvalresepte in die boekie as iemand iets wil weet vra
maar dan sal ek dit uitskryf en plaas.

Paradys-groete....
Vorige onderwerp: Re: vervelige nuusgroep......AGTERBANKERS
Volgende onderwerp: Ik hou van Zuid-Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 11:23:02 MGT 2024