Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Klapper-karringmelkbeskuit
Klapper-karringmelkbeskuit [boodskap #120674] Sun, 15 July 2018 10:05
Boerekok  is tans af-lyn  Boerekok
Boodskappe: 38
Geregistreer: June 2018
Karma: 0
Volle Lid
Hier is 'n resep vir heerlike beskuit met 'n verskil:

Bestanddele:
2kg bruismeel
750ml klapper
750ml suiker
3 eiers
500g botter of margarien
1 liter karringmelk
2 teelepels sout

Metode:
Meng meel, klapper, suiker en sout saam en vryf botter met vingerpunte in.
Klits eiers en meng met karringmelk. Voeg by meelmengsel en meng goed.
Skep in panne en bak sowat 1 uur in voorverhitte oond by 180ºC.
Laat afkoel, breek in stukke en droog uit teen 100ºC (3-4 uur).
Vorige onderwerp: Potjiekos resepte
Volgende onderwerp: Gebakte sagopoeding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 23:28:44 UTC 2025