Gratis troue [boodskap #120659] |
Sun, 08 July 2018 12:54 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Enige een van julle manne wat dalk belangstel?
My neef het geboek en reeds betaal vir 'n jagweek in Namibië. Hy het nie besef dit bots met sy troudatum nie. Indien enige iemand belangstel om sy plek in te neem kontak hom net.
Dis Saterdag by NG gemeente Brakpan om 14:00.
Sy is baie vriendelik en 'n bobaas kok.
Brunet en 62kg, 1.52m lank.
Sy sal die een wees in die wit rok.
Haar naam is Rita.
|
|
|
|
|
|
Re: Gratis troue [boodskap #127152 is 'n antwoord op boodskap #120873] |
Sat, 20 July 2019 10:58 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Meisie: "Pa ek is verlief op 'n ou wat ver weg van my af is.
Ons het ontmoet op 'n dating website, vriende geword op Facebook,
lang gesprekke gehad op Whatsapp, verloof geraak op Skype en
nou het ek pa se seën nodig om te trou..."
Pa: "Geen probleem nie my meisiekind, trou op Twitter,
hè pret op BBM, koop kinders deur e-Bay, en stuur hulle deur
e-pos, wanneer jy gatvol is vir jou man, verkoop hom op Gumtree!"
|
|
|
Re: Gratis troue [boodskap #127265 is 'n antwoord op boodskap #127152] |
Sun, 28 July 2019 17:34 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Gatiep sit op die rusbank en kyk 'n video. Skielik skree hy vir die ou op die skerm:
"MOENIE INI KERK GAAN NIE.. MOENIE IN GAN NI... OOOOH DJY GAN SPYT WIES NÉ!"
Sy vrou vra hom:
"Gatiep.... wat kyk d’jy?"
Gatiep antwoord:
"Ons trouvideo!"
|
|
|