Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Woltemade se perd
Woltemade se perd [boodskap #12106] |
Wed, 14 January 1998 00:00  |
Teunis van Ree
Boodskappe: 33 Geregistreer: June 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
Ek het nie gedink dis bekend nie, maar sy verseker my sy het die naam erens
gesien. Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
Nie een van die amptelike stories wat ek sover gelees het, noem sy naam nie,
maar nou verneem ek Leipoldt en Keet het oor Woltemade gedig. Miskien kom
die naam daarin voor? asseblief, die nuuskierigheid vreet my op!!
Groetnis
http://www.nis.za/~vanreet/index.html
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Woltemade se perd [boodskap #120339 is 'n antwoord op boodskap #12106] |
Mon, 18 September 2017 10:59  |
wim.k...
Boodskappe: 1 Geregistreer: September 2017
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wednesday, 14 January 1998 10:00:00 UTC+2, Teunis vanRee wrote:
> Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
> Ek het nie gedink dis bekend nie, maar sy verseker my sy het die naam êrens
> gesien. Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
> Nie een van die amptelike stories wat ek sover gelees het, noem sy naam nie,
> maar nou verneem ek Leipoldt en Keet het oor Woltemade gedig. Miskien kom
> die naam daarin voor? asseblief, die nuuskierigheid vreet my op!!
>
> Groetnis
>
Die Perd se naam was Vonk, Fleur was Gnl De Wet se perd se naam net so terloops.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:46:02 UTC 2025
|