Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » OORSEE
OORSEE [boodskap #120419] Tue, 02 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 2 Sep 1997 09:19:08 GMT, Da...@pukrs3.puk.ac.za wrote:
>
> HOEKOM GRADEER HULLE ROBBENEILAND SE RUGBYVELD OP?
>
> DIT IS DIE ENIGSTE MANIER HOE WP OORSEE SAL KAN SPEEL!

Ou grappie...komende van 'n Wes-Transvaler sê dit nie veel nie... :D)

(WP lê 2de op die curriebeker punteleer)
>>>

Atlas
Re:OORSEE [boodskap #120420 is 'n antwoord op boodskap #120419] Tue, 02 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anaconda[2]  is tans af-lyn  Anaconda[2]
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Is dit veronderstel om 'n grap te wees.
Dink 'n bietjie verder.
Re: OORSEE [boodskap #120421 is 'n antwoord op boodskap #120419] Tue, 09 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Manus Bouwer  is tans af-lyn  Manus Bouwer
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Gehoor van die naambord sodra jy die kaap ingaan: "U GAAN NOU 'N
CURRIEBEKERVRYE ZONE BINNE."

Da...@pukrs3.puk.ac.za wrote in article
...
> HOEKOM GRADEER HULLE ROBBENEILAND SE RUGBYVELD OP?
>
> DIT IS DIE ENIGSTE MANIER HOE WP OORSEE SAL KAN SPEEL!
>
Vorige onderwerp: Die moerige mier
Volgende onderwerp: More Mike & Kallie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:13:34 UTC 2024