Afrikaanse Radio? [boodskap #7805] |
Wed, 11 December 1996 00:00 |
Rex Mollentze
Boodskappe: 6 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
-Amerika sal ek bly wees as die inligting beskikbaar gemaak kan word. 'n
Mens mis baie duidelik Afrikaans en Suid-Afrikaans in die deel van die
wereld. Ons het 'n groep Suid-Afrikaners wat so drie maal per jaar hier in
Orlando area bymekaar kom en vleis braai, maar 'n radiostasie sal 'n treffer
wees.
Groete
Rex (Oud Vrystater)
|
|
|
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7818 is 'n antwoord op boodskap #7805] |
Fri, 13 December 1996 00:00 |
Demos Economacos[2]
Boodskappe: 2 Geregistreer: December 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
re...@magicnet.net (Rex W Mollentze) wrote:
> As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
Hallo Rex
Ek bly in St Paul, Minnesota en luister soms na 'n radio stasie wat
oor die internet uitsaai dmv real audio. Die kwaliteit is redelik en
dit is heerlik om na die Suid Afrikaanse aksente te luister, sovel as
die sport nuus.
Die adres is
http://www.qdata.net/~duncanm/impact/
Vriendelike Groete
Demos (ook ou Vrystaater - gebore in Kroonstad)
|
|
|
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7833 is 'n antwoord op boodskap #7805] |
Sat, 14 December 1996 00:00 |
fst...
Boodskappe: 3 Geregistreer: December 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 13 Dec 1996 03:26:00 GMT, deco...@mail.idt.net (Demos
Economacos) wrote:
> re...@magicnet.net (Rex W Mollentze) wrote:
>
>> As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
>
> Hallo Rex
>
> Ek bly in St Paul, Minnesota en luister soms na 'n radio stasie wat
> oor die internet uitsaai dmv real audio. Die kwaliteit is redelik en
> dit is heerlik om na die Suid Afrikaanse aksente te luister, sovel as
> die sport nuus.
>
> Die adres is
> http://www.qdata.net/~duncanm/impact/
>
> Vriendelike Groete
>
> Demos (ook ou Vrystaater - gebore in Kroonstad)
>
>
>
Het jy al kortgolf probeer...?
|
|
|
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7848 is 'n antwoord op boodskap #7805] |
Wed, 18 December 1996 00:00 |
Rex Mollentze
Boodskappe: 6 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , fst...@global.co.za says...
>
> On Fri, 13 Dec 1996 03:26:00 GMT, deco...@mail.idt.net (Demos
> Economacos) wrote:
>
>> re...@magicnet.net (Rex W Mollentze) wrote:
>>
>>> As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
>>
>> Hallo Rex
>>
>> Ek bly in St Paul, Minnesota en luister soms na 'n radio stasie wat
>> oor die internet uitsaai dmv real audio. Die kwaliteit is redelik en
>> dit is heerlik om na die Suid Afrikaanse aksente te luister, sovel as
>> die sport nuus.
>>
>> Die adres is
>> http://www.qdata.net/~duncanm/impact/
>>
>> Vriendelike Groete
>>
>> Demos (ook ou Vrystaater - gebore in Kroonstad)
>>
>>
>>
> Het jy al kortgolf probeer...?
Ja dankie, maar dit werk nie. Ons het al baie vroeg en baie laat geprobeer
en ek het 'n kortgolf boek gekoop hier met skedules en als, maar geen sukses
nie.
Groetnis
Rex
|
|
|
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7870 is 'n antwoord op boodskap #7805] |
Tue, 24 December 1996 00:00 |
johanna rykheer
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
>> Het jy al kortgolf probeer...?
> Ja dankie, maar dit werk nie. Ons het al baie vroeg en baie laat geprobeer
> en ek het 'n kortgolf boek gekoop hier met skedules en als, maar geen sukses
> nie.
>
> Groetnis
>
> Rex
>
In die ou dae het die SAUK op kortgolf uitgesaai na die VSA, ens.
Dis nou al 'n geruime tyd dat hierdie diens opgeskort is, ek
meen weens geldelike probleme. Die SAUK, en teenswoordig die
SABC, saai slegs na Afrika-lande uit. Julle sal dus tevergeefs op
kortgolf na Afrikaanse uitsendings soek. Die uitsendings na Afrika-
lande is natuurlik ook net in Engels en (ek meen) in Frans.
Groetnis,
Johanna Rykheer
|
|
|
|
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7900 is 'n antwoord op boodskap #7805] |
Sat, 28 December 1996 00:00 |
Rex Mollentze
Boodskappe: 6 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie vir die inligting Hannes, se tog asseblief watter tye julle dit
opvang en of dit 'Eastern Time' of wat ookal is.
Groetnis
Rex
In article , oli...@moran.com says...
>
> Radio Sonder Grense saai nog steeds uit en ek vang dit op in die VSA op
> 3360.
>
> Groete
>
> Hannes
|
|
|
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #120211 is 'n antwoord op boodskap #7805] |
Sat, 24 January 2015 11:05 |
yoyor...
Boodskappe: 1 Geregistreer: January 2015
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wednesday, December 11, 1996 at 10:00:00 AM UTC+2, Rex W Mollentze wrote:
> As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
> -Amerika sal ek bly wees as die inligting beskikbaar gemaak kan word. 'n
> Mens mis baie duidelik Afrikaans en Suid-Afrikaans in die deel van die
> wereld. Ons het 'n groep Suid-Afrikaners wat so drie maal per jaar hier in
> Orlando area bymekaar kom en vleis braai, maar 'n radiostasie sal 'n treffer
> wees.
>
> Groete
>
> Rex (Oud Vrystater)
Jy kan tog probeer om op ons blad te loer www.yoyoradio.co.za
daar is nou al 11 skakels om mee in te skakel.
Ons het ook `n Facebook groep Yoyoradio waar al die omroepers tydens
lewendige uitsendings interaktief met die luisteraars verkeer.
My email adres ad...@yoyoradio.co.za
Sterkte Groetnis uit `n Pragtige warm SA
|
|
|
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #120212 is 'n antwoord op boodskap #120211] |
Sun, 25 January 2015 13:53 |
wegzeiger
Boodskappe: 1 Geregistreer: January 2015
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Am 24.01.2015 12:05, schrieb yoyor...@gmail.com:
(....)>
> Jy kan tog probeer om op ons blad te loer www.yoyoradio.co.za
> daar is nou al 11 skakels om mee in te skakel.
> Ons het ook `n Facebook groep Yoyoradio waar al die omroepers tydens
> lewendige uitsendings interaktief met die luisteraars verkeer.
>
> My email adres ad...@yoyoradio.co.za
> Sterkte Groetnis uit `n Pragtige warm SA
Hallo allemaal,
is hier een Duitser welkom die in Nederland geboren werd? Ik ben 74 jaar
oud, gehuuwd, één zoon. Ik wil graag af en toe een beetje mee lezen - en
jullie taal een beetje leren.
Ik heet Hermann en woon in het noordwesten van duitland dicht bij de
grens met NL (20 km).
Beste groeten uit Leer / Oostfriesland
Hermann
|
|
|
|