Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » WILDE AFRIKAANSE WOORDE...............
WILDE AFRIKAANSE WOORDE............... [boodskap #7750] Do, 05 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
My ma stuur af en toe vir my die weeklikse opsommingsbylae
van Die Burger ("Die Buiger" - ou NP-Apartheidskoerant).
Darem beter as niks. In elk geval, ek ontdek die juweeltjie:

Die amptelike Afrikaans vir 'n "double-adaptor"
was voorheen:

"Dubbelpuntaftakkontakdoos"

Ek dink bogenoemde is wonderlik !
Dit is nou verkort. Kan nou nie onthou na wat toe nie.
Ek stel egter die vorige moet behoue bly !

Van kontakdoos tot kontakdoos,
Vriendelike groete !
Re: WILDE AFRIKAANSE WOORDE............... [boodskap #7773 is 'n antwoord op boodskap #7750] Ma, 09 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Waarskynlik afgekort na dabbeladeptir toe.
Re: WILDE AFRIKAANSE WOORDE............... [boodskap #7808 is 'n antwoord op boodskap #7750] Wo, 11 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Waldo van Hoving  is tans af-lyn  Waldo van Hoving
Boodskappe: 9
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ons praat maar net gewoonlik van 'n dubbelprop

--
Geniet die dag!
Waldo van Hoving
vHo...@WTKNIS21.ESKOM.CO.ZA
0135-933570
0135-932473 (faks)
Vorige onderwerp: Verbuiging van het bijvoeglijke naamwoord in het Afrikaans
Volgende onderwerp: Wat is "Crushed Ice" in Afr.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:15:31 MGT 2024