Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » SABC en tale
SABC en tale [boodskap #7746] Wo., 04 Desember 1996 00:00
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Junior Lid
Dit was weer lekker om gholf kommentaar in Afrikaans te
hoor die afgelope naweek en sowaar ook in 'n "swart" taal.

So gebeur dit ook in ander sport - behalwe in sokker, gee woord
Afrikaans nie.

Ons Afrikaners is seker te dom om sokker te verstaan!!!!!

ame
Vorige onderwerp: Films van vandag
Volgende onderwerp: Monitor op die Web
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 16 21:15:12 UTC 2026