Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Re: Films van vandag
Re: Films van vandag [boodskap #7711] Ma, 25 November 1996 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Nov 1996 06:29:41 GMT, ben...@new.iscorltd.co.za (Bennie
Rothmann) wrote:

goeie stories - veral waar visuele effekte prominent is. >>>[/color]

Tegnologie het 'n nuwe soort film uitgebroei wat groot visuele plesier
kan wees, ja.
Jurassic Park sal my altyd met vreugde vervul.

Maar daar is baie ander films waar die strorie werklik aangrypend is,
ook. Dan is dit OK op TV. (In fact, selfs die goed soos J Park is
vir my heeltemal aanvaarbaar op TV).

Steven Spielberg se Colour Purple het nou die aand as deel van 'n
Spielberg-fees op M-Net gewys en dit was interresant dat dit my twee
pre-teen dogtertjies oneindig meer aangegryp het as Indianna Jones of
selfs Twister wat hulle in die teater gesien het.

Vir myself, die fliek Havana is die een wat my in die negentigs die
meeste bybly.
Vorige onderwerp: Re: televisie kijken in SA
Volgende onderwerp: Films van vandag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:00:55 MGT 2024