Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » ROOMYS RESEP
ROOMYS RESEP [boodskap #7701] Do, 21 November 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Dit is die maklikste roomys resep waarvan ek weet. (As jy van makliker
weet, laat my ook weet.)

Benodighede: een blikkie konsensmelk en een blikkie ingedampte melk.

Plaas albei in die yskas vir 'n paar uur. Dit werk beter as dit baie
koud is. Klits die ingedampte melk totdat dit baie skuim. Voeg die
kondensmelk by en klits weer. Plaas in vrieskas. Dit is so lekker jy
sal wonder hoekom jy nie meer gemaak het nie.

Ons het nog resepte, kinderstaaltjies en ander interessante items op
ons tuisblad:

http://www.pix.za/nakkie-die-nar
Vorige onderwerp: Restaurante, Sjampanje, goeie maniere ens ...
Volgende onderwerp: Op soek na resep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 16:09:29 MGT 2024