Killaloop Boodskappe: 9 Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
'n Oom stop langs 'n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool.
"As jy inklim sal ek jou 'n suigstokkie gee."
Die dogtertjie hou net aan loop.
Die oom ry stadig agter haar aan.
Weer sê die oom "As jy inklim dan gee ek jou hierdie hele sak suigstokkies!"
Die dogtertjie draai om en sê: "Pa, ek het al hoeveel keer vir jou
gesê, ek ry nie in die flippen Ford nie!!"