Aap en Hasie [boodskap #120458] |
Wed, 03 June 1998 00:00 |
General Failure & Kernel
Boodskappe: 5 Geregistreer: March 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Apie kom by hasie en slaat hom oor die kop
"Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"
Leeu sien die storie en stap maar verby...
Later sien leeu vir apie en sê:
"Jy kan nie net vir hasie slaan omdat hy nie 'n hoed dra nie, jy moet 'n
rede hê. Volgende keer vra jy hom vir 'n sigaret, as hy jou filter gee slaan
hom en sê jy het camel gesoek, en as hy camel gee slaan hom en sê jy soek
filter"
Apie kry later die dag weer vir hasie
"Het jy 'n sigaret vir my?"
"Sure, Camel of Filter"
"Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"
--
GF&KE
"Filling this NG with the crap of the universe. But it's the better kind of
crap"
|
|
|
Re: Aap en Hasie [boodskap #120459 is 'n antwoord op boodskap #120458] |
Wed, 03 June 1998 00:00 |
harms...
Boodskappe: 8 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , "General Failure & Kernel Error" wrote:
> Apie kom by hasie en slaat hom oor die kop
> "Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"
>
> Leeu sien die storie en stap maar verby...
>
> Later sien leeu vir apie en sê:
> "Jy kan nie net vir hasie slaan omdat hy nie 'n hoed dra nie, jy moet 'n
> rede hê. Volgende keer vra jy hom vir 'n sigaret, as hy jou filter gee slaan
> hom en sê jy het camel gesoek, en as hy camel gee slaan hom en sê jy soek
> filter"
>
> Apie kry later die dag weer vir hasie
> "Het jy 'n sigaret vir my?"
>
> "Sure, Camel of Filter"
>
>
>
> "Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"
>
> --
> GF&KE
> "Filling this NG with the crap of the universe. But it's the better kind of
> crap"
Ek haal my hoed af vir jou, AV&KF !
(AV&KF = "Algemene Versaking & Korrel Fout")
--
remove NOSPAM to reach me
|
|
|
Re: Aap en Hasie [boodskap #120468 is 'n antwoord op boodskap #120458] |
Thu, 09 July 1998 00:00 |
Jan.C....
Boodskappe: 1 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Moeilijke taal dat zuid afrikaans. Ik houd het maar bij nederlands.
groeten Jan==\º
General Failure & Kernel Error wrote: