afrika veld grap [boodskap #120396] |
Sat, 10 August 1996 00:00 |
|
Die hasie hop hop deur die veld en sing:
"dis lekker om 'n varkie te is, te is,
dis lekker om 'n varkie te is, te is.."
hy hop verby olifant, en olifant
se: "maar hasie, jy's nie 'n varkie nie,
jy's 'n haas, kyk jou lang ore en bol stert"
maar hasie hop verby en hou aan met sing:
"dis lekker om 'n varkie te is, te is"
hasie hop verby skilpad en dieselfde
storie speel hom af.
hasie hop hop al singende verder, dis lekker
om 'n varkie te is, te is. Bok staan daar en
stry met hasie : " hasie jy's nie 'n varkie
nie, jy's 'n haas man," maar hasie se vir
bok, sien jy die krokkedil daar by die watergat,
en toe bok omkyk, spring hasie op haar en raps
haar.
Bok draai om en skree:"SIES JOU VARK !"
.......dis lekker om n varkie te is, te is......
|
|
|