Kom die melkman? (Afrikaans) [boodskap #120390] |
Sun, 26 May 1996 00:00 |
mic...
Boodskappe: 1 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Toe Pierre uit die badkamer kom, is die ontbyt nog nie reg nie.
Verontwaardig wil hy by Mauritz weet hoekom nie. Mauritz sê die
melkman is laat, en hy het melk nodig om omelette te maak, hy sal
solank onder vir die melkman gaan wag.
Mauritz bly lank weg. Pierre raak ongeduldig, en skree van die balkon
af: "Mauritz, kom die melkman al?"
Mauritz antwoord: "Nee, maar sy asem jaag al..."
|
|
|