Jan die Man Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Vrou sê vir haar man dat hy nie meer bier mag koop nie, dit kos te veel. Toe spandeer sy R300 op grimering. Hy vra haar toe hoekom hy bier moet opgee, maar sy kan geld op grimering uitgee.
Haar antwoord: "Die grimering laat my mooi lyk vir jou."
En hy maak die fout om te sê: "Dis waarvoor die bier was."
Nodeloos om te sê, die huwelik het nie lank gehou nie.