Re: fietsen in Z.A.: wie kan mij helpen? [boodskap #7560] |
Fri, 01 November 1996 00:00 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Koos (fe...@is.co.za) wrote:
: On 31 Oct 1996 22:06:44 GMT, ven...@ilink.nis.za (dries venter)
: wrote:
: oninteressant - meesal vlaktes deur die Westelike deel van die land.
: >>>>
: Ry oor die Swartbergpas tussen Oudtshoorn en Prins Albert.
Lees die oorspronklike antwoord weer, en dan gaan kyk jy in 'n atlas en volg
die platorand van Noord-Transvaal deur Natal Oos-Kaap tot in die Wes-Kaap,
dan sê jy vir my waar het jy die Swartbergpas gesien, buitendien ek het
gesê MEESAL en VLAKTES en WESTELIKE deel!
Groete,
Dries Venter
|
|
|
Re: fietsen in Z.A.: wie kan mij helpen? [boodskap #7561 is 'n antwoord op boodskap #7560] |
Fri, 01 November 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 31 Oct 1996 22:06:44 GMT, ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:
oninteressant - meesal vlaktes deur die Westelike deel van die land.[/color]
>>>>
Ry oor die Swartbergpas tussen Oudtshoorn en Prins Albert.
|
|
|