'n interprovinsiale Kanadese eksperiment [boodskap #7519] |
Sat, 26 October 1996 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sê Stefan, hoe lyk dit van daar ve`r af ?
Vroeër kon jy dit nie goed lees nie! Is dit nou
1000 maal beter ? Dis op Netscape gepos en
nie op WinVN Newsreader nie. 'n Mens weet
ook nie altyd wat om te doen nie, ne` ? Pos
jou antwoord op die nuusgroep, sodat ek kan
sien of jou karakters reg deurkom. Het jy al
ooit iets op die nuusgroep gepos? Indien nie,
hoekom nie?
|
|
|
Re: 'n interprovinsiale Kanadese eksperiment [boodskap #7524 is 'n antwoord op boodskap #7519] |
Sun, 27 October 1996 00:00 |
Stefan Harms
Boodskappe: 35 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In article , Izak Bouwer wrote:
> Ek sê Stefan, hoe lyk dit van daar ve`r af ?
> Vroeër kon jy dit nie goed lees nie! Is dit nou
> 1000 maal beter ? Dis op Netscape gepos en
> nie op WinVN Newsreader nie. 'n Mens weet
> ook nie altyd wat om te doen nie, ne` ? Pos
> jou antwoord op die nuusgroep, sodat ek kan
> sien of jou karakters reg deurkom. Het jy al
> ooit iets op die nuusgroep gepos? Indien nie,
> hoekom nie?
Ek sê, Gloudina, ek sê dit lyk maar soos voorheen, alhoewel ek net een
snaakse apostrofe -'n- sien.
Is daar iemand anders wat opgemerk het dat Gloudina se 'n's snaaks lyk?
Hoekom pos ek nie?
Ek loer maar net. (Wie loer, kry alles)
|
|
|