Ek was besig om redelik driftig kommentaar te lewer
op die video en die nadelige effekte van politieke
korrektheid, toe ek opmerk dat my dogter effens
skrikkerig en ongemaklik begin rondskuif langs my.
Sonder om te kyk, het ek geweet dat daar swartmense
was in die motor langs my. Met die wegtrek by die
robot, het ek net eenvoudig diep onder die besef gekom
in welke mate die Demokrasie reeds suksesvol daarin
geslaag het om vryheid van uitdrukking en die reg op
veiligheid en lewe, te vernietig in Suid-Afrika.
Ben