Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » totsiens Usenet
totsiens Usenet [boodskap #119426] Vr, 19 Maart 2010 10:59 na volgende boodskap
Toby[2]  is tans af-lyn  Toby[2]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 2010
Karma: 0
Junior Lid
Ek het goeie tye gehad, maar nou dink ek kom ek nie weer terug nie.
Jammerte, daar was goeie tye gewees.
Chow Dave & Etienne.
---

__________ Information from ESET NOD32 Antivirus, version of virus signature database 4957 (20100319) __________

The message was checked by ESET NOD32 Antivirus.

http://www.eset.com
Re: totsiens Usenet [boodskap #119427 is 'n antwoord op boodskap #119426] Vr, 19 Maart 2010 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 19, 12:59 pm, "Tobie" wrote:
> Ek het goeie tye gehad, maar nou dink ek kom ek nie weer terug nie.
> Jammerte, daar was goeie tye gewees.
> Chow Dave & Etienne.
> ---
>
> __________ Information from ESET NOD32 Antivirus, version of virus signature database 4957 (20100319) __________
>
> The message was checked by ESET NOD32 Antivirus.
>
> http://www.eset.com

Totsiens oftewel vaarwel :)
Re: totsiens Usenet [boodskap #119428 is 'n antwoord op boodskap #119426] Vr, 19 Maart 2010 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Mar 2010 12:59:09 +0200, "Tobie" wrote:

> Ek het goeie tye gehad, maar nou dink ek kom ek nie weer terug nie.
> Jammerte, daar was goeie tye gewees.
> Chow Dave & Etienne.
> ---
>
>

Loop mooi Tobie (net nie mxit toe nie, hoor!L:-)
Re: totsiens Usenet [boodskap #119430 is 'n antwoord op boodskap #119426] Vr, 19 Maart 2010 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Mar 2010 12:59:09 +0200, "Tobie" wrote:

> Ek het goeie tye gehad, maar nou dink ek kom ek nie weer terug nie.
> Jammerte, daar was goeie tye gewees.
> Chow Dave & Etienne.
> ---

Sorrie Tobie, maar dit werk ongelukkig nie so
dat omdat jy terug gekom het, die nuusgroep
'n gedaanteverwisseling sal ondergaan nie.
Jy sal moet werk daaraan vriend.
Niks is verniet nie.
Re: totsiens Usenet [boodskap #119432 is 'n antwoord op boodskap #119430] Sa, 20 Maart 2010 13:12 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Mar 2010 19:12:41 +0200, Dave wrote:

> On Fri, 19 Mar 2010 12:59:09 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> Ek het goeie tye gehad, maar nou dink ek kom ek nie weer terug nie.
>> Jammerte, daar was goeie tye gewees.
>> Chow Dave & Etienne.
>> ---
>
> Sorrie Tobie, maar dit werk ongelukkig nie so
> dat omdat jy terug gekom het, die nuusgroep
> 'n gedaanteverwisseling sal ondergaan nie.
> Jy sal moet werk daaraan vriend.
> Niks is verniet nie.

Etienne is 'n perfekte voorbeeld.
Hy wil dit doen met die minste moeite moontlik.
Hy doen geen persoonlike boodskappe nie, slegs 'copy & Paste'.
Probeer naam maak met die minste moontlike moeite.
Hy gaan fóckol bereik, glo my, niemand ken diè nuusgroep beter as ek.
Glo my, ek was bly om jou weer te sien, maar jy beindruk nie mense
met 'n halwe vertoning nie. Diè spesifieke groep is moeilik
want die deelnemers is minder werd as wat hulle dink hulle is.
Vorige onderwerp: ANCYL stamps on farm attack list
Volgende onderwerp: Voorspelling - Die kuur vir miv/vigs en/of ander hoog in aanvraag kur(e) vir siekte(s) om te verhoog ? Vorentoe... wenk (Inisiatief)) (lank)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:34:31 MGT 2024