Man shot on farm [boodskap #119393] |
Sun, 14 March 2010 10:02 |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: March 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mar 14, 10:25 am, Etienne Marais wrote:
> Man shot on farm
> 2010-03-14 08:42
>
> Pretoria - A 46-year-old man has been shot and wounded on a farm in
> Potchefstroom on Saturday night.
>
> Unknown attackers apparently shot the man with a shotgun through his
> bedroom window as he lay asleep. The man’s father, who was also
> asleep in the house, was not injured.
>
> ER24 paramedics rushed the injured man to hospital where his condition
> is critical.
>
> Police are investigating the incident.
>
> - News24
> (http://tinyurl.com/yl43kjf)
========================================================
Nog ‘n plaasmoord in Noordwes
2010-03-14 10:02
Johannesburg – ‘n Boer is in sy bed in sy huis op sy plaas naby
Potchefstroom doodgeskiet. Paramedici sê die man (46) is noodlottig
gewond toe skote deur sy kamervenster gevuur is.
“Hy het menigte skietwond aan die linkerkant van sy rug opgedoen. Sy
beserings was noodlottig,” het Vanessa Jackson, woordevoerder vir
ER24, Sondag gesê.
Die man se pa, wat ook in die huis was tydens die voorval, is nie
beseer nie.
Polisie in die Noordwes wou nie kommentaar lewer nie.
-Sapa
( http://tinyurl.com/yl5vkqb )
|
|
|
|
Re: Man shot on farm [boodskap #119436 is 'n antwoord op boodskap #119394] |
Sun, 21 March 2010 11:22 |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: March 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Hoeveel boere is nou al doodgeskiet?
Hi Ikke, ek kan nie die amptelike getal kry nie,
ek weet nie eens of iemand behoorlik rekening
hou nie. Sommige koerantberigte plaas dit op
ongeveer 1500 maar Adriana Stuijt wat baie
navorsing daaroor doen plaas dit op meer as
3000. Sy het al voorheen gesê dat die getal baie
hoër moet wees want die staat het vir maande lank
nie statestiek vrygestel nie.
|
|
|