|
Re: Anatomie van 'n Plaasaanval [boodskap #119288 is 'n antwoord op boodskap #119286] |
So, 31 Januarie 2010 13:40 |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Jan 31, 3:23 pm, Etienne Marais wrote:
> "
>
> Die man kom staan voor my. Hy het handskoene aan en ek sien die blink
> loop van sy vuurwapen waar hy dit voor my gesig hou en hoor hom sê dat
> hy my gaan “naai” en my gaan “doodmaak.”
>
> "
>
> http://ditsem.net/boshoffs.php
Een van die persone wat kommentaar gelewer het op die bogenoemde webwerf
het die volgende geskryf
"
Datum: 31 Jan 2010
Kan hierdie in engels vertaal word en na wêreldhof in Den Haag gestuur
word vir hulle aandag, ondersoek en optrede en alle organisasies wat SA
finansieel ondersteun en skenkings doen vir ontwikkeling. Ek het eens
berigte deurgestuur na die G8-beraad en Tony Blair o.a. en daar is op
dieselfde samekoms onmiddellik aandag gegee deur al die grootmoondhede.
Daar is toe eenparig besluit dat geldelike hulp en ontwikkeling
waarvoor dit aangewend word aan Afrika onder direkte beheer sal staan
van die skenkers self. Vandaar dat al die 2010-projekte onder direkte
buitelandse beheer met Afrika deelname toegepas word. My e-pos was
buitelands geblok daarna vir 2 weke, maar die regte effek is bereik.
SE RABIE
"
Ek wonder hoekom en wie sy e-posadres geblokkeer was...
|
|
|