|
Re: Dan Roodt rakende Nelson Mandela [boodskap #119279 is 'n antwoord op boodskap #119278] |
Sun, 24 January 2010 11:54 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 23 Jan 2010 16:02:12 -0800 (PST), Etienne Marais wrote:
> http://nelsonmandela.tk/?p=60
> by Dan Roodt
> On July 18 1998, Rolihlahla Mandela, otherwise known as Nelson, celebrated his ninetieth birthday with great pomp.
As dit die waarheid sou wees, het Mandela hierdie jaar 102 geword.
Dan, praat mos nonsens hier. 18 Jul is wel reg, want op die 18de
skakel ek gewoonlik my ultra regsgesinde ouboet en wens hom geluk
met die herdenking van hulle ( Mandela en sy eie) verjaardae, maar
gaan dink weer oor die jaartal. Dit is sowat 10 jaar te vroeg.
|
|
|
Re: Dan Roodt rakende Nelson Mandela [boodskap #119280 is 'n antwoord op boodskap #119279] |
Sun, 24 January 2010 12:57 |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: March 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Jan 24, 1:54 pm, Dave wrote:
> On Sat, 23 Jan 2010 16:02:12 -0800 (PST), Etienne Marais wrote:
>> http://nelsonmandela.tk/?p=60
>> by Dan Roodt
>> On July 18 1998, Rolihlahla Mandela, otherwise known as Nelson, celebrated his ninetieth birthday with great pomp.
>
> As dit die waarheid sou wees, het Mandela hierdie jaar 102 geword.
> Dan, praat mos nonsens hier. 18 Jul is wel reg, want op die 18de
> skakel ek gewoonlik my ultra regsgesinde ouboet en wens hom geluk
> met die herdenking van hulle ( Mandela en sy eie) verjaardae, maar
> gaan dink weer oor die jaartal. Dit is sowat 10 jaar te vroeg.
Seker dit was 'n oorsigtelike fout wat hy (Dan Roodt) gemaak het.
|
|
|
|