Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaasmoorde: Optog
Plaasmoorde: Optog [boodskap #119270] Do, 21 Januarie 2010 08:32 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
(Geneem van http://zuid-afrika.startpagina.nl/prikbord/list.php?3383 )

Optog teen plaasgeweld beplan
19/01/2010

Om teen plaasgeweld te betoog reël die TLU SA Noord se Jongboerkomitee
‘n optog wat op 6 Februarie in Pretoria sal plaasvind. Die optog begin
om 09:30 by die LC de Villiers sportveld in Hatfield, Pretoria, af.

Dit eindig by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se hoofkantoor
op die hoek van Pretorius- en Paul Krugerstraat, waar ‘n manifes
oorhandig sal word. Mnr. Dries Joubert, TLU SA Noord se hoof van
kommunikasie, sê plaasaanvalle en –moorde is besig om die intensiteit
van ‘n konvensionele oorlog aan te neem.

“Sedert 2004 is 2 500 boere reeds vermoor. Die georganiseerde landbou
oorkom baie uitdagings suksesvol, stabiliseer die plattelandse
ekonomie en skep werk. Misdaad is egter die een aspek wat die
volhoubaarheid van landbou ondermyn.”

In die manifes wat oorhandig gaan word, spreek TLU SA Noord sy kommer
uit oor die vernietiging van die kommando-stelsel sonder dat ‘n
werkbare struktuur in sy plek daargestel is.

In die manifes word vier eise gestel:

• Die Presidensie moet erken dat die Polisie nie in staat is om die
brutale aanvalle en moorde op kommersiële boere te voorkom nie.
• Dat die gebruik van ‘n roterende groen lig aan die TLU SA se
plaaswagstelsel aanvaar sal word.
• Dat die Regering fondse sal voorsien vir ‘n konferensie wat sal
fokus op plaasaanvalle en –moorde in ‘n poging om oplossings te vind.
Die ondertekenaars van die manifes beoog om die konferensie te reël.
• Dat plaasaanvalle en –moorde as apart in die Polisie se
misdaadstatistiek vermeld moet word.
__________________
Re: Plaasmoorde: Optog [boodskap #119271 is 'n antwoord op boodskap #119270] Do, 21 Januarie 2010 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Jan 2010 00:32:00 -0800 (PST), Etienne Marais
wrote:

>
> In die manifes word vier eise gestel:
> 1.
> 2.
> 3.
> 4.

Vir my lyk dit op hierdie stadium asof
dit ietwat aan belaglikheid grens om
te dink (of selfs te hoop) dat enige
iemand (lees witmens!) aan die anc
eise kan stel en dink dat dit sal slaag.

Die DA se laaste eis was dat Shaik
se parool hersien word. Die anc se
reaksie was dat dit nie meer
bespreek sal word nie.

Dit is iets soos 'n groep wildsbokke
wat 'n eis stel aan 'n trop roofdiere
om hul eie area te h� waar hulle
nie gejag sal word nie.
Re: Plaasmoorde: Optog [boodskap #119272 is 'n antwoord op boodskap #119271] Do, 21 Januarie 2010 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Jan 21, 1:42 pm, Dave wrote:
> On Thu, 21 Jan 2010 00:32:00 -0800 (PST), Etienne Marais
>
> wrote:
>
>> In die manifes word vier eise gestel:
>> 1.
>> 2.
>> 3.
>> 4.
>
> Vir my lyk dit op hierdie stadium asof
> dit ietwat aan belaglikheid grens om
> te dink (of selfs te hoop) dat enige
> iemand (lees witmens!) aan die anc
> eise kan stel en dink dat dit sal slaag.
>
> Die DA se laaste eis was dat Shaik
> se parool hersien word. Die anc se
> reaksie was dat dit nie meer
> bespreek sal word nie.
>
> Dit is iets soos 'n groep wildsbokke
> wat 'n eis stel aan 'n trop roofdiere
> om hul eie area te hê waar hulle
> nie gejag sal word nie.

Ja, maar dan is dit gedoen en kan dit
teen die ANC gehou word as niks daarvan
kom nie, en kan help om internasionale
opinie te swaai...
Re: Plaasmoorde: Optog [boodskap #119273 is 'n antwoord op boodskap #119272] Do, 21 Januarie 2010 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Jan 2010 08:08:09 -0800 (PST), Etienne Marais
wrote:

> On Jan 21, 1:42�pm, Dave wrote:
>> On Thu, 21 Jan 2010 00:32:00 -0800 (PST), Etienne Marais

>> wrote:

>>> In die manifes word vier eise gestel:
>>> 1.
>>> 2.
>>> 3.
>>> 4.

>> Vir my lyk dit op hierdie stadium asof
>> dit ietwat aan belaglikheid grens om
>> te dink (of selfs te hoop) dat enige
>> iemand (lees witmens!) aan die anc
>> eise kan stel en dink dat dit sal slaag.

>> Die DA se laaste eis was dat Shaik
>> se parool hersien word. Die anc se
>> reaksie was dat dit nie meer
>> bespreek sal word nie.

>> Dit is iets soos 'n groep wildsbokke
>> wat 'n eis stel aan 'n trop roofdiere
>> om hul eie area te h� waar hulle
>> nie gejag sal word nie.
>
> Ja, maar dan is dit gedoen en kan dit
> teen die ANC gehou word as niks daarvan
> kom nie, en kan help om internasionale
> opinie te swaai...

Iets soos die w�reldhof in Windhoek wat besluit het dat Mugabe die
beroofde boere se plase moet teruggee, en Mugabe wat hulle uitlag,
met die SAOG wat niks daaraan (wil/kan) doen nie en die
anc wat mugabe steeds alle moontlike ondersteuning gee?
*D�t, is presies die stofasie waarvan eise aan die anc, gemaak is.
Julle het in 1992 gedink dat julle met redelike mense redeneer
en ooglopend dink julle steeds so.
Re: Plaasmoorde: Optog [boodskap #119281 is 'n antwoord op boodskap #119273] Wo, 27 Januarie 2010 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Etienne Marais
>

>> Ja, maar dan is dit gedoen en kan dit
>> teen die ANC gehou word as niks daarvan
>> kom nie, en kan help om internasionale
>> opinie te swaai...
>
> Iets soos die w�reldhof in Windhoek wat besluit het dat Mugabe die
> beroofde boere se plase moet teruggee, en Mugabe wat hulle uitlag,
> met die SAOG wat niks daaraan (wil/kan) doen nie en die
> anc wat mugabe steeds alle moontlike ondersteuning gee?
> *D�t, is presies die stofasie waarvan eise aan die anc, gemaak is.
> Julle het in 1992 gedink dat julle met redelike mense redeneer
> en ooglopend dink julle steeds so.
>
>
>
>

Dit is hoeveel waarde daar in jou antwoord is:
(lees my laaste sin hierbo)

'Die hooggeregshof in Harare het geweier om die 2008-uitspraak van �n
tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) te
registreer.

Terugslag in Zim-grondsage '
http://www.beeld.com/Content/Wereld/Nuus/1920/d20fe9df8ec846 4ba26951f598430de7/27-01-2010-03-48/Terugslag_in_Zim-grondsa ge_
Re: Plaasmoorde: Optog [boodskap #119301 is 'n antwoord op boodskap #119270] Sa, 06 Februarie 2010 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jammer daar was so min mense...

( Vanaf news24.com: http://tinyurl.com/ydfnkej )

Pretoria - Stop farm murders, a group of farmers demanded at a
commemoration ceremony in Pretoria on Saturday.

"Since 2006, there has been a systematic increase in farm murders,"
said the Transvaal Landbou Unie SA (TLU SA) youth chairperson, Johan
van Biljon, at the ceremony for murdered farmers.

"They say we are ready for the [Fifa] World Cup, but in the rural
areas it's a different story."

Around 50 people attended the event organised by the TLU SA Young
Farmers at Fort Schanskop, at the Voortrekker Monument.

Van Biljon read a statement on safety and security expressing concern
on rural safety.

The young farmers will hand over the statement to police
representatives at a later stage, as police who were invited to
receive it did not attend.

The statement decries the fact that rural security measures put in
place by former president Nelson Mandela has been abandoned.

TLU SA chairperson, Ben Marais also read an open letter to President
Jacob Zuma, protesting "the threat against farmers, their families and
their employees".

Farmers and relatives of murdered farmers laid flowers at empty
coffins and white crosses, symbolising the victims

On Jan 21, 10:32 am, Etienne Marais wrote:
> (Geneem vanhttp://zuid-afrika.startpagina.nl/prikbord/list.php?3383)
>
> Optog teen plaasgeweld beplan
> 19/01/2010
>
> Om teen plaasgeweld te betoog reël die TLU SA Noord se Jongboerkomitee
> ‘n optog wat op 6 Februarie in Pretoria sal plaasvind. Die optog begin
> om 09:30 by die LC de Villiers sportveld in Hatfield, Pretoria, af.
>
> Dit eindig by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se hoofkantoor
> op die hoek van Pretorius- en Paul Krugerstraat, waar ‘n manifes
> oorhandig sal word. Mnr. Dries Joubert, TLU SA Noord se hoof van
> kommunikasie, sê plaasaanvalle en –moorde is besig om die intensiteit
> van ‘n konvensionele oorlog aan te neem.
>
> “Sedert 2004 is 2 500 boere reeds vermoor. Die georganiseerde landbou
> oorkom baie uitdagings suksesvol, stabiliseer die plattelandse
> ekonomie en skep werk. Misdaad is egter die een aspek wat die
> volhoubaarheid van landbou ondermyn.”
>
> In die manifes wat oorhandig gaan word, spreek TLU SA Noord sy kommer
> uit oor die vernietiging van die kommando-stelsel sonder dat ‘n
> werkbare struktuur in sy plek daargestel is.
>
> In die manifes word vier eise gestel:
>
> • Die Presidensie moet erken dat die Polisie nie in staat is om die
> brutale aanvalle en moorde op kommersiële boere te voorkom nie.
> • Dat die gebruik van ‘n roterende groen lig aan die TLU SA se
> plaaswagstelsel aanvaar sal word.
> • Dat die Regering fondse sal voorsien vir ‘n konferensie wat sal
> fokus op plaasaanvalle en –moorde in ‘n poging om oplossings te vind.
> Die ondertekenaars van die manifes beoog om die konferensie te reël.
> • Dat plaasaanvalle en –moorde as apart in die Polisie se
> misdaadstatistiek vermeld moet word.
> __________________
Re: Plaasmoorde: Optog [boodskap #119302 is 'n antwoord op boodskap #119301] Sa, 06 Februarie 2010 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Feb 2010 06:54:59 -0800 (PST), Etienne Marais
wrote:

> Jammer daar was so min mense...
>
> ( Vanaf news24.com: http://tinyurl.com/ydfnkej )
>
> Pretoria - Stop farm murders, a group of farmers demanded at a
> commemoration ceremony in Pretoria on Saturday.
>
> "Since 2006, there has been a systematic increase in farm murders,"

Etienne, as ek reg onthou
was jy een van diegene wat 'JA' gestem het vir FW, Pik, Meyer en sulks
om die land ook deel van die res van Afrika te maak. Nou kerm en kla
jy oor d�t wat jy gehelp skep het. Verduidelik jouself asseblief.
Re: Plaasmoorde: Optog [boodskap #119304 is 'n antwoord op boodskap #119302] So, 07 Februarie 2010 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Etienne, as ek reg onthou
> was jy een van diegene wat 'JA' gestem het vir FW, Pik, Meyer en sulks
> om die land ook deel van die res van Afrika te maak. Nou kerm en kla
> jy oor dìt wat jy gehelp skep het. Verduidelik jouself asseblief.

Waar de donder kom jy daaraan ? Ek het nee gestem.
Re: Plaasmoorde: Optog [boodskap #119305 is 'n antwoord op boodskap #119304] So, 07 Februarie 2010 12:16 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Feb 2010 22:54:14 -0800 (PST), Etienne Marais
wrote:

>> Etienne, as ek reg onthou
>> was jy een van diegene wat 'JA' gestem het vir FW, Pik, Meyer en sulks
>> om die land ook deel van die res van Afrika te maak. Nou kerm en kla
>> jy oor d�t wat jy gehelp skep het. Verduidelik jouself asseblief.
>
> Waar de donder kom jy daaraan ? Ek het nee gestem.
>

Dan vra ek verskoning. Ek het my beslis verwar met iemand
met wie ek op 'n ander forum gestry het en wat ges� het dat
hy ja gestem het het maar nou nie dit kry waarvoor hulle gestem het
en wat hulle beloof was nie. Ekskuus dan, ek het die naam verkeerd
onthou.
Vorige onderwerp: Harry Schwarz
Volgende onderwerp: Britte is mos goed ingelig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 06:40:59 MGT 2024