Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Sex en Sarie Marais
Sex en Sarie Marais [boodskap #7432] Wo, 16 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
German Patricio-Anson  is tans af-lyn  German Patricio-Anson
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
My Sarie Marais is so ver van my hart
maar 'k hoop ook haar weer te sien
sy het in die wyk van die mooi rivier gewoon
nog voor die oorlog het begin

o bring my terug na die ou Transvaal
daar waar my Sarie woont
daar onder in die mielies
by die groen doring boomn
daar woon my Sarie Marais
daar onder in die mielies
by die groen doring boom
daar woon my Sarie Marais

Zou iemand zo vriendelijk zijn om me een paar dingen te zeggen?
1.Is dit echt een afrikaans lidje?
2.Is het alles, niets meer om te zingen?
3.Is Sarie Marais een echt vrouw, je kan met haar sex hebben, of is het
een soort symbool of wat dan ook?
4.Wanneer het zegt "nog voor die oorlog het begin", welke oorlog spreekt
het over?

Hartelijk Bedankt.
Spaanse groetjes.
Re: Sex en Sarie Marais [boodskap #7441 is 'n antwoord op boodskap #7432] Do, 17 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ger...@omni.cc.purdue.edu says...
je kan met haar sex hebben, of is het
> een soort symbool of wat dan ook?
> 4.Wanneer het zegt "nog voor die oorlog het begin", welke oorlog spreekt
> het over?

Toe ek na die F.A.K. Volksangbundel gaan vir
die ander versies van "Sarie Marais," toe ontdek
ek tot my vreugde dat die tweede versie selfs
praat van die deel van SA waar ek grootgeword
het! Hier is al die versies van SARIE MARAIS.
(Dit is 'n verwerking deur Dirkie de Villiers van
"Sweet Ellie Rhee", van Sep. Winner, Scottish
Students Song Book, 1891. Vir die oorsprong van
die woorde word daar vier mense genoem.)

My Sarie Marais is so ver van my hart,
maar ék hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin.
O bring my t'rug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais. (2)

Ek was so bang dat die Kakies my sal vang
en ver oor die see wegstuur;
toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
daar onder langs die Groot- rivier.

Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes.
Hulle sleep jou altyd water toe.
Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange "trip",
die josie weet waarnatoe.

Verlossing het gekom en die huis toe gaan is daar,
terug na die ou Transvaal;
my liewelingspersoon sal seker ook daar wees
om my met 'n kus te beloon.

Die oorlog is die Anglo Boere-oorlog (ook genoem die
Tweede Vryheidsoorlog) van 1899-1902, toe Engeland,
gehelp deur veral Australiese en Kanadese soldate, die
twee onafhanklike republieke van die Transvaal en die
Oranje Vrystaat aangeval het, en hulle uiteindelik ver-
slaan het. Die Engelse soldate was genoem "Kakies"
weens die kleur van hulle uniforms. Die Boere het hulle
ook "Rooinekke" genoem, omdat hulle so maklik rooi
gebrand het. (Dus moet hierdie woord nie verwar word
met die Noord-Amerikaanse term "redneck" nie.) Wan-
neer die Kakies die Boere gevang het, het hulle hul oor
die see gedeporteer: na Ceylon, Sint Helena en Bermuda.
Die Groot-rivier waarvan gepraat word, is die Oranje-
rivier (ook Gariep of Eyn genoem deur die oorspronklike
inwoners.) Ek het daar naby grootgeword.
My vraag is, waar is die Mooi Rivier in die Transvaal?
Ek weet waar die een in Natal is.
Of 'n mens met Sarie Marais seks kon of nou nog kan
he^, laat ek oor aan die snipperige mans op die nuusgroep
om te antwoord.

Gloudina Bouwer
Re: Sex en Sarie Marais [boodskap #7449 is 'n antwoord op boodskap #7432] Vr, 18 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
German Patricio-Anson  is tans af-lyn  German Patricio-Anson
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Bedankt voor die andere versie van Sarie Marais. Je bent zeer
vri4endelijk, meneer! (Nou, dit woord wil ik echt inderdaad niet zeggen:
wanneer ik het gehoord heb, voelde ik altijd een beetje oud)
Dus: bedankt, jongen, goede kerel, beste vent!
En ja, sex met Sarie Marais... waarom niet? Mijn grootvader had
altijd gezegd: een lelijke vrouw bestaat voor me nog niet. Je kan denken
dat mijn goede opa was -een geweldige spaanse CABALLERO, gentleman als
vandaag kan je niet meer vinden,- of dat hij alleeen gewoon helemaal geen
smaak had. Weet het niet, omdat ik toen te klein was en kon niet
begrijpen waarom volwassen mannen zo vaak en zo veel over vrouwen
spraken.
O ja, en zuid-afrikaanse vrouwen! Dat is zeker een heerlijke
soort vrouw, dat soort dat je niet kan vergeten!
Spaanse groetjes voor de goede mensen.
German.
Re: Sex en Sarie Marais [boodskap #7457 is 'n antwoord op boodskap #7432] Sa, 19 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cg  is tans af-lyn  cg
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
iz...@igs.net (Gloudina Bouwer) skryf:

> My Sarie Marais is so ver van my hart,
> maar ‘k hoop om haar weer te sien.
> Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,
> Nog voor die oorlog het begin.
> O bring my t'rug na die ou Transvaal,
> daar waar my Sarie woon,
> daar onder in die mielies by die groen doringboom,
> daar woon my Sarie Marais. (2)

> My vraag is, waar is die Mooi Rivier in die Transvaal?
> Ek weet waar die een in Natal is.

Gloudina, onlang lees ek dat die Mooi Rivier nie die Mooi Rivier van
Potchefstroom, Transvaal was nie maar wel die Mooi Rivier van Natal
waar Sarie se graf ook gevind is! Of dit wel so was twyfel ek. As 'n
oud Potchefstromer verkies ek liefs die oog van daardie mooi
Transvaalse stroompie met sy groen wilgerbome. Miskien het andere meer
besonderhede.

> Of 'n mens met Sarie Marais seks kon of nou nog kan
> he^, laat ek oor aan die snipperige mans op die nuusgroep
> om te antwoord.

Enige iets is seker moontlik by die oog van die Mooi Rivier maar dit
sal Sarie ons moet sê.

Colin Garvie
------------------------------------------------------------ -------------------
\:. Colin George Garvie .:/
\;, ,;\\\,, PO Box 50216,Musgrave,Durban 4062,South Africa ,,///;, ,;/
\\\;;:::::::o gar...@iafrica.com o:::::::;;///
///;;::::::::< http://goofy.iafrica.com/~garvie >::::::::;;\\\
/;' "'/////'' "The garvie sprat" ''\\\\\'" ';\
------------------------------------------------------------ -------------------
Re: Sex en Sarie Marais [boodskap #7465 is 'n antwoord op boodskap #7432] So, 20 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Theo Scott  is tans af-lyn  Theo Scott
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Colin Garvie wrote:
>
> waar Sarie se graf ook gevind is! Of dit wel so was twyfel ek. As 'n
> oud Potchefstromer verkies ek liefs die oog van daardie mooi
> Transvaalse stroompie met sy groen wilgerbome. Miskien het andere meer
> besonderhede.
>

As dit nog 'n rivier kan noem. Al wat ek elke dag sien is 'n bos riete
en gras, en dan nou en dan 'n poel water. Die water is net daar wanneer
die ree"n geval het. Vir my vloei 'n rivier. Ek kom van Ladysmith
en daar kan 'n mens sien hoe die Kliprivier vloei.

--
============================================================ ===========
Theo Scott, http://www.advantage.co.za/~scotty
Department Computer Science, http://www.puk.ac.za/rkwdocs/eindex.html
Potchefstroom University, http://www.puk.ac.za
Key fingerprint = F1 75 66 EA 3B 9A AD 24 C2 1D 3B 6D 7A C3 0E 81
PGP key by finger service: finger rkw...@pukrs8.puk.ac.za
Re: Sex en Sarie Marais [boodskap #7469 is 'n antwoord op boodskap #7432] Ma, 21 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
gar...@iafrica.com (Colin Garvie) wrote:

> My Sarie Marais is so ver van my hart,[/color]
>> maar ék hoop om haar weer te sien...>>>

Die wysie is natuurlik nie oorspronklik nie. Dis 'n Franse wyse -
sover ek weet.
Re: Sex en Sarie Marais [boodskap #7501 is 'n antwoord op boodskap #7432] Wo, 23 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otto  is tans af-lyn  Otto
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Izak Bouwer wrote:
>

> My vraag is, waar is die Mooi Rivier in die Transvaal?
> Ek weet waar die een in Natal is.
> Of 'n mens met Sarie Marais seks kon of nou nog kan
> he^, laat ek oor aan die snipperige mans op die nuusgroep
> om te antwoord.
>
> Gloudina Bouwer
>
>
Die Mooi rivier is natuurlik in ou Potchefstroom, die eerste hoofstad
van die ZAR.
Otto
Re: Sex en Sarie Marais [boodskap #7518 is 'n antwoord op boodskap #7432] Sa, 26 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
Rien van Keulen  is tans af-lyn  Rien van Keulen
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , Izak Bouwer writes
> In article ,
> ger...@omni.cc.purdue.edu says...
> je kan met haar sex hebben, of is het
>> een soort symbool of wat dan ook?
>>
Big snip
>
> Verlossing het gekom en die huis toe gaan is daar,
> terug na die ou Transvaal;
> my liewelingspersoon sal seker ook daar wees
> om my met 'n kus te beloon.

> Further snip
>

> Of 'n mens met Sarie Marais seks kon of nou nog kan
> he^, laat ek oor aan die snipperige mans op die nuusgroep
> om te antwoord.
>
> Gloudina Bouwer
>
>
>
Snipperige mans of niet, het laatste vers spreekt voor zichzelf, denk
ik. Als ik Sarie een kus zou kunnen geven, dan lijkt het duidelijk dat
seks ook mogelijk zou zijn.

Volgens mij bestaat er ook een versie van Sarie Marijs (Nederlandse
spelling) in het Nederlands, maar ik kan me de tekst ervan niet
herinneren.

Groeten van een Nederlander in kakieland.

Rien van Keulen
Vorige onderwerp: VIER GEDIGTE UIT DIE KLEIN KAROO deur Ferdi Greyling
Volgende onderwerp: 'n Gedig van ANTJIE KROG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 23:49:53 MGT 2024