Die ander Dalai Lama storie [boodskap #119092] |
Sun, 29 March 2009 12:52 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is twee prentjies van Tibet en die Dalai Lama.
Die een is die simpatieke Westerse mite dat Tibet 'n soort edele
Shangri-La is en dat sy geestelike leier 'n vreedsame, saggeaarde  en
veral nederige  figuur is, van die gestalte van moeder Teresa, Gandhi
of Nelson Mandela.
Die ander siening  minstens 50 jaar sterk in stand gehou deur die
grootste nasionale propagandaveldtog tot nog toe  is dat die ou
monnik 'n Âduiwel is met die Âhart van 'n monster en dat sy land
voor 1959, die jaar toe China hulle bevry het, 'n gefossileerde
beskawing was, die laaste feodale stelsel ter wêreld waar slawerny en
wreedheid die lewe hel gemaak het.
word vervolg.... blaai na bladsy
http://jv.news24.com/Rapport/Weekliks/0,,752-2496_2493089,00 .html
|
|
|
Re: Die ander Dalai Lama storie [boodskap #119104 is 'n antwoord op boodskap #119092] |
Mon, 30 March 2009 14:08 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 29 Mar 2009 14:52:44 +0200, Dave wrote:
> Daar is twee prentjies van Tibet en die Dalai Lama.
>
> Die een is die simpatieke Westerse mite dat Tibet 'n soort edele
> Shangri-La is en dat sy geestelike leier 'n vreedsame, saggeaarde  en
> veral nederige  figuur is, van die gestalte van moeder Teresa, Gandhi
> of Nelson Mandela.
>
> Die ander siening  minstens 50 jaar sterk in stand gehou deur die
> grootste nasionale propagandaveldtog tot nog toe  is dat die ou
> monnik 'n Âduiwel is met die Âhart van 'n monster en dat sy land
> voor 1959, die jaar toe China hulle bevry het, 'n gefossileerde
> beskawing was, die laaste feodale stelsel ter wêreld waar slawerny en
> wreedheid die lewe hel gemaak het.
>
>
> word vervolg.... blaai na bladsy
> http://jv.news24.com/Rapport/Weekliks/0,,752-2496_2493089,00 .html
...er.... die laaste land wat slawerny gehad het is Mauritanie in
Afrika. Hulle het slawerny verlede jaar eers afgeskaf.
|
|
|
Re: Die ander Dalai Lama storie [boodskap #119108 is 'n antwoord op boodskap #119104] |
Mon, 30 March 2009 16:46 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote:
>
>
> ...er.... die laaste land wat slawerny gehad het is Mauritanie in
> Afrika. Hulle het slawerny verlede jaar eers afgeskaf.
Ek het dit in die Rapport raakgelees, al die moeite gedoen om dit op
Internet op te spoor om effe vastigheid aan my storie te verleen
en daar neuk jy alles op..!
|
|
|