|
Re: Pandor en haar aansit aksent [boodskap #119041 is 'n antwoord op boodskap #119037] |
Fri, 13 March 2009 18:09 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 13 Mar 2009 19:24:36 +0200, Dave wrote:
> Verbeel ek my (omdat ek nooit regtig na haar luister nie)
> of het Pandor se aksent regtig meer beheersd/bedees geword?
Bedoel jy nou sy het geskrik vir Julius??
|
|
|
Re: Pandor en haar aansit aksent [boodskap #119042 is 'n antwoord op boodskap #119041] |
Fri, 13 March 2009 18:26 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 13 Mar 2009 20:09:25 +0200, Ferdi wrote:
> On Fri, 13 Mar 2009 19:24:36 +0200, Dave wrote:
>
> > of het Pandor se aksent regtig meer beheersd/bedees geword?
>
>
> Bedoel jy nou sy het geskrik vir Julius??
Ek sal dit nooit in Aencee's sê nie, maar julius is te stupid om
Afrikaans te verstaan. So, in die Taal sal ek erken dat dit die
enigste waarheid is wat hy tot dusver kwytgeraak het.
Nou weet ek nie of ek al so aan haar aansit aksent gewoond geraak het,
dat dit meer bedeesd klink, en of sy dalk gaan sit en dink en besef
het dat dit is wat die luisteraars werklik van haar dink.
Dis genuine asof sy daai (aansit) aksent effe beteuel.
|
|
|
|
Re: Pandor en haar aansit aksent [boodskap #119046 is 'n antwoord op boodskap #119044] |
Fri, 13 March 2009 20:02 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 13 Mar 2009 20:44:54 +0200, Ferdi wrote:
> On Fri, 13 Mar 2009 20:26:31 +0200, Dave wrote:
>
>
>
> He,he... die ebarresment of vir Juslius te moet oppas!
LOL.. dis wat snaak is ..die ebarresment om vir Juslius te moet
oppas!..:-)
|
|
|