Ek moet 'n bietjie uitleg hê.. [boodskap #118789] |
Sat, 14 February 2009 17:57 |
Strandkruier
Boodskappe: 27 Geregistreer: July 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo, elkeen,
Ek moet 'n bietjie uitleg hê..
My Suidafrikaanse vriendin, wat les gee an die universiteit in
Suid-Afrika, het vir my geskryf sy het nou nog nouliks die tyd om vir
my 'n e-pos te skryf..
Hoekom? Die rede is sy het nou ineens 3 keer meer studente in sy klas
as verlede jaar en sy moet daarvoor baie voorbereidsels maak.
Ek vind hier 'n webblad wat hierdie saak 'n bietjie verduidelik:
http://www.universityworldnews.com/article.php?story=2007113 00951265
Ek woon en leef nie self in Suid-Afrika nie. Is dit nou rêrig so dat
in Suid-Afrika meer studente universiteit toegaan as ooit tevore?
Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
|
|
|