Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die skaal kantel in my guns
Die skaal kantel in my guns [boodskap #118639] Sa, 24 Januarie 2009 12:36
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
'n Paar dae gelede het ek vertel van die brief wat op my gewag het toe
ek hier by die huis aankom - R250 spoedboete. Betreffende dit, 'n
waarskuwing aan julle: Dit is 'n Harrysmith boete. Ek het spoed
oorskrei in 'n 80 KMU sone (108 kmu gery). Toe verwonner ek my waar
op die N3 is die spoed stadiger as 120. In Van Reenen Pas onthou ek
spoedtekens van 80. Dit sou daar gewees het.
So loop (of ry:-) maar lig daar.

Lees die tema wat ek die skrywe gegee het. Toe ek netnou vanaf
La Lucia hier aankom, het hier weer 'n brief gewag.
"Congratulations!
You have won a holiday of your choice worth R10 000..!
Compliment of Metro Club!

Ek noem by wie ek dit gewen het omdat dit weer 'n munisipaliteit is.
Durban se munisipaliteit is hope beter as Harrysmith s'n:-)))
Vorige onderwerp: Gaza
Volgende onderwerp: yadda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:08:47 MGT 2024